Volg vars geplukte vrugte van nat - tot droogstadium
Hoe werk die Toep?
Stel jou plaas en plukkers se inligting op
Genereer unieke strepieskodes wat gekoppel is aan elke plukker
Die plukker plaas die strepieskodes op kratte
Die produktiwiteitstoepassing verbind aan 'n skaal deur 'n bluetooth konneksie - die strepieskodes word geskandeer - en die gewig asook koƶrdinate word, op die oomblik van skandering, gekoppel aan die produk in die krat
Na die gestoorde strepieskode inligting gesinkroniseer het in die wolk, is die inligting beskikbaar as grafieke en verslae
Wat bied die Toep?
Meet plukkers se produktiwiteit
Meet produk innames live deur die seisoen
Gebruik die inname - en produktiwiteit data om vir oeskostes te beplan
Voldoen outomaties aan droogbaan vereistes vir naspeurbaarheid
Wat benodig ek om die Toep te gebruik?
Masskot Skaal met bluetooth module.
Versoenbare modelle
Mi301CP
Android toestel met kamera OF Android toestel met laser skanderingsmodule.
Versoenbare modelle
Meeste Android toestelle met kameras
Android toestel met laser skanderingsmodule:
Zebra TC25
Label drukker
Versoenbare modelle
Meeste desktop modelle
Bluetooth beltdrukkers:
Urovo K319
*Indien jy nie jou toestel hierbo sien nie. Vra vir ons deur 'n e-pos te stuur na
info@orodata.co.za