Ons Skep Data Prosessering Oplossings wat voldoen aan 'n Plaas se Behoeftes

Kontak Slim oplossings maak vir beter produktiwiteit

Produkte & Dienste

Produkte

Pryswenner  Plaaz Application
Meet plukkers se produktiwiteit in die boord en volg jou produk deur die hele droogproses

 Vertel my meer

Dadelpalm Aksies Toepassing
Volg 'n dadelboom se groei en aksies uitgevoer deur die plant se lewenssiklus

BETA

Web Ontwikkeling

Ons ontwikkel web toepassings vir die visualisering van Plaas data in 'n bedryfsisteem-neutrale-omgewing.

Sagteware Ontwikkeling

Skryf sagteware wat dit maklik maak om inligting in te vorder in die Landbou- en Arbeidsektor

Besigheidsbouing

Saam met ons vennote brei ons 'n besigheid se visie uit deur 'n brand te bou.

Toep Ontwikkeling

Ontwikkel Toepassings om data in te vorder in die Landbou- en Arbeidsektor

Digtale Bemarking

Brei jou besigheid se mark uit in die digitale media.

Leer Meer Oor Ons

Visie

Ons visie is om Boer makliker te maak deur slim oplossings te skep wat inlig.

Missie

Ons missie is om sagteware en tegnologiese oplossings te implementeer om moderne uitdagings in die Landbou- en Arbeidsektor te oorkom.

Bou Oplossings uit Ervaring

Ons oplossings vloei voort uit ervarings in die veld.

Gefokus op Kliënt

Ons werk saam met die kliënt om met 'n oplossing vorendag te kom wat werk vir die kliënt.

Ons Span

image of agronomist

Jaco Smit

Landboukundige

Herman Heunis

Ontwikkelaar & Programmeerder

Ons Kliënte

TKABIES BOERDERY TRUST
SANDKOP PLASE
Raisins SA

Toekennings

Rosyne Suid-Afrika - Bedryfsinnoveerder 2023

Orodata Plaaz Application  wen die RaisinSA Bedrysinnoveerder prys by 'n Gala op Donderdag, 21 September 2023

Kontak

Kontak Form

Bereik Ons By

© Kopiereg Oranje Rivier Oes Data. Alle Regte Voorbehou. Privacy Policy.